Woensdag, 16 September 2020 09:25

Tradisionele dun beeswors

Rate this item
(0 votes)

Weiveld Bees se Tradisionele wors was nog nooit so lekker nie!

Soos gewoonlik, met al ons produkte: Geen MSG, tafelsout, suiker, kunsmatige versoeters of skadelike preserveermiddels nie.

So gesond as moontlik,

so natuurlik as moontlik,

so lekker as moontlik!

More in this category: « Bloemfontein besoek