Dinsdag, 29 September 2020 09:44

Maak u eie kefirkaas!

Rate this item
(0 votes)

Melkkefir is 'n heerlike, natuurlike voedsel, vol probiotika.

Dit is so veelsydig en kan gebruik word in vrugtedrankies, terte, gebak en meer.

Omdat dit mesotermies is en geen verhitting in 'n pot vereis word nie, is dit regtig maklik om te maak. Geen elektrisiteit. Min moeite. Vars kefir kan elke 24 uur geoes word.

Kontak ons vir u eie melkkefirplantjie!