Weiveld Lam

Rooivleis so gesond en eg Suid-Afrikaans as kan kom!

Ons Meatmaster skape loop vry in die Vrystaatse vlaktes. Die lammers word op ongeveer 90 dae ouderdom gespeen en word sonder enige groeihormone, antibiotika of diereproteïen grootgemaak.

Die smaak van die vleis is fantasties!

Halwe lam per verpakking @ R130 per kg

Heel boud

Heel rib

Tjops

Kookvleis

(Die snitte kan op versoek gewysig word.)

So gesond as moontlik,

so natuurlik as moontlik,

so lekker as moontlik!