Nuut

Nuut (79)

Vrydag, 16 Februarie 2024 14:04

Lente heuning beskikbaar!

Written by
Vrydag, 09 Februarie 2024 16:37

Februarie 2024 Promosie!

Written by
Vrydag, 02 Junie 2023 15:20

Heel Weiveld Hoender!

Written by
Vrydag, 05 Mei 2023 09:16

Hoenderfilette!

Written by

GroenGetrou se rou hoenderfilette word 6 per pak verpak. Dis so veelsydig en enige kok se droom!

Donderdag, 06 April 2023 15:32

Maak Grootskaal Kompos!

Written by
Vrydag, 31 Maart 2023 11:50

Wat is vir jou lekker, lekkerder, lekkerste?

Written by
Maandag, 13 Maart 2023 10:08

Bestel eiers vir u kombuis!

Written by
Vrydag, 03 Maart 2023 09:02

Herlewingslandbou: Gesprek in Orania

Written by

'n Spesiale oggend word in Orania gereël vir boere wat na herlewingslandbou wil oorskakel.

Vir meer inligting,
kontak Hendrik White
083 689 2620.

Vrydag, 13 Januarie 2023 10:17

Slagdatum: 18 Januarie 2023

Written by

Ons eerste Weiveld Hoender slagting vir die somer vind oor minder as ‘n week plaas. Dit was ‘n lang wag sedert Oktober en die waglys het lank geraak! ? Bespreek asseblief vroegtydig u heel hoender of ander snitte. LW: Die lewerbakkies is klaar uitverkoop. 

Maandag, 26 September 2022 22:05

Aarbeiplantjies!

Written by

Kry jou eie aarbeiplantjies, vir lieflike rooi vruggies wat gereeld op jou tafel kan wees.

Plant hulle in 'n mengsel van goeie kompos en grond, gee genoeg water en volson!

Bladsy 1 van 6