Nuut (79)
Published in
Nuut
'n Spesiale oggend word in Orania gereël vir boere wat na herlewingslandbou wil oorskakel.
Vir meer inligting,
kontak Hendrik White
083 689 2620.
Published in
Nuut
Ons eerste Weiveld Hoender slagting vir die somer vind oor minder as ‘n week plaas. Dit was ‘n lang wag sedert Oktober en die waglys het lank geraak! ? Bespreek asseblief vroegtydig u heel hoender of ander snitte. LW: Die lewerbakkies is klaar uitverkoop.
Published in
Nuut
Kry jou eie aarbeiplantjies, vir lieflike rooi vruggies wat gereeld op jou tafel kan wees.
Plant hulle in 'n mengsel van goeie kompos en grond, gee genoeg water en volson!
Published in
Nuut