Nuut

Nuut (79)

Maandag, 09 Augustus 2021 07:59

Tef Wafel Resep

Written by

Bestel jou eie tefmeel direk!

Maandag, 02 Augustus 2021 10:36

Kies gesonder eiers!

Written by
Maandag, 02 Augustus 2021 10:35

Wintervoorraad nog beskikbaar! Weiveld Hoender.

Written by
Maandag, 07 Junie 2021 12:49

Tef - 'n Treffer!

Written by
Woensdag, 19 Mei 2021 09:40

Artemisia tinktuur/kapsules

Written by
Vrydag, 14 Mei 2021 13:48

Vit C Aanbieding

Written by

Vir meer (en uitstekende!) inligting oor Vitamien C, luister gerus na Dr Suzanne Humphries se lesing:

https://www.youtube.com/watch?v=y0LLX0sgwAU

Woensdag, 21 April 2021 11:38

Weiveld Hoender "Flatties" op bestelling!

Written by
Woensdag, 21 April 2021 09:47

Spesiale aanbod: 8 dye en 30 gratis eiers!

Written by
Donderdag, 25 Maart 2021 10:49

Reis na Noord!

Written by

 

Beste GroenGetrou kliënte

Met groot opgewondenheid vertel ons van ons reis na die noorde! 

GroenGetrou se nie-bevrore produkte word gereeld per koerier versend, maar soveel van u het al gevra na ons Weiveld Hoender.  Goeie nuus! Dis nou binne bereik!


Die Roete:
1. Boshof
2. Hoopstad
3. Bothaville
4. Parys
5. Vanderbijlpark
6. Benoni


Die Datum:
Donderdag, 1 April 2021


Die Pryslys:
Vra gerus aan!


Die RSVP:
Bestel teen 19:00 Maandag, 29 Maart 2021 en ons lewer die produkte gratis by bogenoemde punte af. Vir groot bestellings is ons bereid om selfs ‘n ompaadjie te ry. 

 

Vriendelike plaasgroete

 

Hendrik & Tindie

GroenGetrou (Edms) Bpk
☎ 082 680 2808 (Tindie)
☎ 083 689 2620 (Hendrik)
? Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
? www.groengetrou.co.za

Saterdag, 27 Februarie 2021 14:21

Olywe, Feta & Roosmaryn Hoenderwors!

Written by

Soos met al ons worssoorte, gebruik ons geen MSG, tafelsout, suiker of bestraalde kruie/speserye nie.

Geen sintetiese derms word gebruik nie.

Die bestanddele is van hoë gehalte en so gesond as moontlik, so natuurlik as moontlik en so lekker as moontlik!

 

Die wors is gou om gaar te maak: oor die kole, in 'n pan, of in die oond. Die smaak is fantasties: warm én koud!

Nooit weer hoef mens na 'n ongesonde "vienna" in die yskas te gryp nie.

 

Weiveld Hoender wors se verskeidenheid geure bied 'n gunsteling vir elke huisgenoot!

 

Die pakkies weeg +/- 500 gram elk.

Prys: R135.00 per kg.

Voorraad is beperk.