Die soutskip het gekom!

Bloemfontein besoek

Plaasposkaart: GM-vrye mielies word gemaal

Bloemfontein besoek

Aanbieding in Kimberley

Vir diegene wat nie 1 Maart se funksie kon bywoon nie, het ons spesiaal 'n tweede geleentheid gereël. 

Dit is hierdie keer in die aand, om meer mense te akkommodeer. Bespreek jou plekkie! :-)

Punt-van-lê hennetjies beskikbaar!

Julle skaap is delicious!!!!!

"Ag, julle skaap is delicious!!!!!" - Petru Wolmarans, Kimberley

Julle heuning maak my gelukkig

"Ek wil maar net sê dat julle heuning my gelukkig maak." - Amelia

Plaasposkaart: Spinasiebedding na die hael

Plaasposkaart: Koel ná die reën