GroenGetrou

Herleef - Herbou

GroenGetrou is 'n lewenswyse!

Dit is 'n keuse om 'n verskil in jou en jou eie mense se gesondheid en omgewing te maak.

Deur ons GroenGetrou-lewenswyse is ons toegewy aan dit wat eg, goed, gesond en nuttig is. Ons werk graag mee om mens, dier en natuur op te bou en te laat herleef. Ons is passievol oor die plaaslewe, heilsame kos en gesonde alternatiewe oplossings vir elke dag se uitdagings. Ons deel graag die ontdekkings en ervarings wat ons op hierdie reis teëkom.

Dink saam met ons GroenGetrou! Help herleef en herbou, sodat ons elke dag ‘n geseënde mandjie en bakskottel mag hê. Kom neem saam met ons deel aan die opwindende proses om terug te keer na die natuur, sodat ons saam die goeie van die land kan geniet.

So gesond as moontlik
     So natuurlik as moontlik
          So lekker as moontlik!


Hendrik:    083 689 2620      

Tindie:       082 680 2808

Kantoor:    063 060 7586

groengetrou@gmail.com

Image
Image
Image


Bloemfontein

Kimberley

Boshof

Orania