Weiveld Lam

Rooivleis so gesond en eg Suid-Afrikaans as kan kom!

Ons Meatmaster skape loop vry in die Vrystaatse vlaktes. Die lammers word op ongeveer 90 dae ouderdom gespeen en word sonder enige groeihormone, antibiotika of diereproteïen grootgemaak.

Die smaak van die vleis is fantasties!

Halwe lam (+/- 12kg)                       R130 p/kg

  • 1 heel lamsboud
  • 1 heel rib
  • Tjops
  • Kookvleis